Alpha 1

Description

Multikeuse oefening
Rika Grobler
Quiz by Rika Grobler, updated more than 1 year ago
Rika Grobler
Created by Rika Grobler over 1 year ago
5
0

Resource summary

Question 1

Question
Gegee \(f(x)=2x^7+8x^6-17x^3+x^2+6\). Watter van die volgende getalle is volgens die rasionale wortelstelling NIE ʼn MOONTLIKE nulpunt van \(f\) nie:
Answer
  • 1
  • 2
  • 3
  • -4

Question 2

Question
Hoeveel terme sal die uitbreiding van \((2x-\frac{1}{x}) ^{11}\) bevat?
Answer
  • 13
  • 12
  • 11
  • 10

Question 3

Question
Die derde term van die magreeks van \(\sqrt[3]{1-2x}\) se uitbreiding is:
Answer
  • \(\frac{-1}{9} x^2\)
  • \(\frac{1}{9} x^2\)
  • \(\frac{-4}{9} x^2\)
  • \(\frac{4}{9} x^2\)

Question 4

Question
Gegee \( f(x)=x^4-x^3-3x^2+x+2\). Die gradiënt van die raaklyn aan \(f\) by die punt (2; 0) is:
Answer
  • 9
  • 8
  • 1
  • 0

Question 5

Question
Watter stelling is altyd WAAR:
Answer
  • ʼn Stasionêre punt van ʼn grafiek is ook ʼn buigpunt.
  • ʼn Buigpunt van ʼn grafiek is ook ʼn stasionêre punt.
  • ʼn Raaklyn by enige punt aan ʼn grafiek wat konkaaf af is, se gradiënt is negatief.
  • ʼn Raaklyn by enige punt aan ʼn grafiek wat dalend is, se gradiënt is negatief.

Question 6

Question
Los op vir x: \( \frac{5}{\lvert x-1 \rvert} <-1\)
Answer
  • \(x<-4\) of \(x>6\)
  • \(-4<x<6\)
  • Geen oplossing nie
  • \(x \in \mathbb{R} \)

Question 7

Question
As \(f(x)=g(x)+7\) vir \(x \in[0;2]\), dan sal \(\int_{0}^{2} (f(x)+g(x)) dx=\)
Answer
  • \(2\int_{0}^{2} g(x)dx+7\)
  • \(2\int_{0}^{2} g(x)dx+\frac{7}{2}\)
  • \(2\int_{0}^{2} g(x)dx+14\)
  • \(\int_{0}^{2} g(x)dx+14\)

Question 8

Question
Beskou die grafiek. Watter een van die vergelykings kan hierdie grafiek se vergelyking wees?
Answer
  • \( \frac{x^2-4}{x^2-9}\)
  • \( \frac{x^2+x-6}{x-3}\)
  • \( \frac{x-2}{x^2-x-6}\)
  • \( \frac{x^2+x-6}{x^-6x+9}\)

Question 9

Question
Watter van die volgende is gelyk aan \(\int_0^\pi sin(x)dx \)
Answer
  • \(\int_0^\pi cos(x)dx \)
  • \( \int_\frac{-\pi}{2}^\frac{\pi}{2} cos(x)dx \)
  • \(\int_\pi^{2\pi} sin(x)dx \)
  • \( \int_\frac{-\pi}{2}^\frac{\pi}{2} sin(x)dx \)

Question 10

Question
\(F(x)=(f∘g)(x)\), met \(f(-2)=8, f'(-2)=4, f'(5)=3, g(5)=-2, g'(5)=6\). Bepaal die waarde van \(F'(5)\).
Answer
  • 24
  • 8
  • 12
  • 20

Question 11

Question
Die skets toon die grafiek van ʼn funksie \(f\). Watter van die volgende bewerings is waar vir \(f?\)
Answer
  • \(f\) is kontinu by \(x=a\)
  • \( \displaystyle \lim_{x \to a} f(x) = \lim_{x \to b} f(x) \)
  • \( \displaystyle \lim_{x \to a} f(x) = 2 \)
  • \( \displaystyle \lim_{x \to b} f(x) = 1 \)

Question 12

Question
Die temperatuur in ʼn kamer word gegee deur ʼn vergelyking \(H(t)\) waar H die temperatuur in grade Celcius is, t minute nadat die lugreëling aangeskakel is. Watter van die volgende is die beste interpretasie vir \( H'(5) =2\) ?
Answer
  • Die temperatuur in die kamer is 2° C, 5 minute na aanskakeling
  • Die temperatuur in die kamer neem toe met 2° C gedurende die eerste 5 minute.
  • Die temperatuur in die kamer neem toe teen ʼn konstante tempo van \( \frac{2}{5} \) ° C per minuut.
  • Die temperatuur in die kamer neem toe met ʼn tempo van 2° C per minuut, 5 minute na aanskakeling.

Question 13

Question
Watter van die volgende afleiers sal die waarde van een van die diskriminante wees wat gebruik word om die volgende stelsel vergelykings met behulp van Cramer se reël op te los? \(x + 2y = -4\) \(3x - 2y = 8\)
Answer
  • 4
  • -2
  • 20
  • 8

Question 14

Question
Indien die vektore \( 2i+3j-k \) en \( i+ak \) loodreg op mekaar is, sal die waarde van \( a= \)
Answer
  • 2
  • 5
  • -1
  • geen van hierdie nie

Question 15

Question
\( \int_1^e \frac {x^2-1}{x} dx =\)
Answer
  • \( \frac{e^2}{2} + \frac{1}{2}\)
  • \( \frac{e^2}{2} - \frac{3}{2}\)
  • \( \frac{e^2}{2} -2\)
  • \( \frac{e^2}{2} -e\)

Question 16

Question
Die grafiek van \(y=f'(x) \), die afgeleide van \(y=f(x) \), word getoon. Watter van die volgende kan ʼn skets wees van die funksie\ ( y=f(x) \)?

Question 17

Question
Die skets toon die grafiek van \( y=f(x) \) waarvoor \(f'\) en \(f''\) bestaan. Watter bewering is waar?
Answer
  • \( f(1)<f' (1)<f''(1) \)
  • \( f(1)<f'' (1)<f'(1) \)
  • \( f' (1)<f(1)<f''(1) \)
  • \( f'' (1)<f(1)<f'(1) \)

Question 18

Question
As \( h(x)=f(g(x)) \), dan sal \( h'' (x) \)=
Answer
  • \( f''(g(x))g'(x)+f'(g(x))g''(x) \)
  • \( f''(g(x))[g'(x)]^2 \)
  • \( f''(g(x))[g'(x)]^2+f'(g(x))g''(x) \)
  • \( f''(g(x)).g''(x) \)

Question 19

Question
Die vergelyking van die raaklyn aan die grafiek \( y=cos⁡(2x) \) by die punt \( x= \frac{\pi}{4} \) is:
Answer
  • \( y-1=-(x- \frac{\pi}{4}) \)
  • \( y=-2(x- \frac{\pi}{4}) \)
  • \( y-1=-2(x- \frac{\pi}{4}) \)
  • \( y=-(x- \frac{\pi}{4}) \)

Question 20

Question
As \( f \) ʼn kontinue funksie is en \( F' (x)=f(x) \) vir alle reële waardes van \( x \), dan is \( \int_2^3 f(2x) dx =\)
Answer
  • \(2F(3)-2F(2)\)
  • \( \frac{1}{2}F(3)-\frac{1}{2}F(2) \)
  • \(2F(6)-2F(4)\)
  • \( \frac{1}{2}F(6)-\frac{1}{2}F(4) \)
Show full summary Hide full summary

Similar

Mechanics
james_hobson
Gender Theorists
Hazel Meades
Sociology- Family and Households Flashcards
Heloise Tudor
AQA Biology 8.1 structure of DNA
Charlotte Hewson
PHR SPHR Labor Union Terminology
Sandra Reed
GCSE Maths Symbols, Equations & Formulae
livvy_hurrell
Geometry Vocabulary
patticlj
GCSE REVISION TIMETABLE
neharaniga
OCR gcse computer science
Jodie Awthinre
Using GoConqr to teach English literature
Sarah Egan
Contract Law
sherhui94