Data-instandhouding en die genereer van inligting

Description

Grade 12 Inligtings Tegnologie (IT) (Teorie) Mind Map on Data-instandhouding en die genereer van inligting, created by elnepotgieter on 15/02/2014.
elnepotgieter
Mind Map by elnepotgieter, updated more than 1 year ago
elnepotgieter
Created by elnepotgieter over 10 years ago
83
0

Resource summary

Data-instandhouding en die genereer van inligting
  1. Data-instandhouding
    1. 1. Byvoeg van nuwe rekords
      1. (direk in tabel / via ’n vorm)
      2. 2. Skrap van rekords
        1. (direk in tabel / via ’n navraag)
        2. 3. Redigering van rekords
        3. Genereer van inligting
          1. 1. Sortering
            1. Verwerkingstegniek om inligting te produseer. BV, as ons ’n lys van leerders se punte vir ’n eksamen sorteer, kan ons vining sien hoeveel leerders deurgekom het, hoeveel onderskeidings gekry het, ens.
            2. 2. Filter
              1. Kan ’n filter gebruik om slegs sekere rekords – gebaseer op kriteria wat jy definieer – in ’n tabel te vertoon.
              2. 3. Berekeninge
                1. Soms nodig om berekeninge op data te doen. Sluit opsommende berekenings soos die som en gemiddeld in.
              Show full summary Hide full summary

              Similar

              Wat is ’n databasis?
              elnepotgieter
              Dreapta
              otilialal
              Dreapta_1
              otilialal
              Meervoudige Tabelle
              elnepotgieter
              Databasisontwerp
              elnepotgieter
              MCAT Physics: Thermodynamics
              Mike Nervo
              Urbanisation
              Jess Molyneux
              GCSE PE
              alexis.hobbs99
              Crude Oils and others quiz
              Dale George
              Maths: Formulas for Areas & Perimeters of Shapes
              Annan S
              Système circulatoire sanguin
              Martin Fortier