Geordende en gekontroleerde kennis wat lei na 'n kennis sisteem wat verskynsels navors, ken en verstaan.
Metadologie
Question 2
Question
Gee die definisie van Vakwetenskap asook voorbeelde
Answer
Die ken, verstaan, bestudeer en onderneem van navorsing oor 'n spesifieke verskynsel. Kriminologie, wiskunde en geologie
Bv. Kriminologie, wiskunde en geologie
Question 3
Question
Noem die spesialiteitsrigtings in Kriminologie?
Answer
Misdaad, die misdadiger, die misdaadslagoffer en die straftoemeting
misdaad misdadiger misdaadslagoffer en straftoemeting.
Question 4
Question
Noem die spesialiteitsrigtings in penologie?
Answer
Fundametele penologie, regsplegende penologie, gemeensdkaps penologie en inrigtings penologie.
fundametele regsplegende gemeenskaps inrigtings
Question 5
Question
Noem die vereistes waaraan die selfstandigheid van 'n vakwetenskap getoets kan word.
Answer
- Het penologie 'n eie studie objek
- Het penologie 'n afgebakense studieterrein.
- Het penologie eie metodes van wetenskap beoefen.
- Het penologie teoretiese agtergrond.
- Is penologie 'n toegepaste beroepsgerigte vakdissipline.
- word penologie as 'n vakwetenskap by tersiere inrigitings beskou?